Читать книгу Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT - Engela van Rooyen - Страница 3

Оглавление

Die bladsyverwysings in hierdie uitgawe verwys na die bladsye in die gedrukte boek.

Hierdie roman is voorgeskryf vir literatuurstudie in Afrikaans. Onderwysers moet deur middel van die onderrig van hierdie boek fokus op die verbetering en ontwikkeling van Afrikaans al word verskeie "township-tale" gebruik om die karakters geloofwaardig binne die konteks van die verhaal te laat optree. Hierdie roman moet dus hoofsaaklik dien as bron om woordeskat en vaardighede in AFRIKAANS te bevorder.

Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT

Подняться наверх