Kokkedoor
Описание книги
Herleef die lekkerte van onthoukos en kook soos 'n Kokkedoor in jou eie kombuis.
Hierdie boek bevat die beste uit die gewilde Kokkedoor-televisiereeks, en gaan oor die kos wat ons lief het: erfeniskos, oumakos, huiskos, hunkerkos, kookkos, verlangkos, lekkervoel-kos.
– Die beste resepte van elke episode, getoets vir die huiskombuis – Familieresepte vir vleisgeregte, fyngebak, brood, konfyt, piekels, groente, slaai, soetgoed en poedings – Nuwe idees vir Sondagkos, basaarkos, piekniek, padkos, partytjiekos en braai – 'n Kykie na die geskiedenis van geregte en waar gebruike vandaan kom – Goue gunstelinge kry 'n moderne baadjie, sonder om die herinneringe te verloor
In dié versamelaarsboek deel Tannie Poppie haar broodpoeding-resep, Marinda en Mathilda hulle heerlike brandrissie-fudge, Theresa haar skuinskoek en ouma Drieka se onfeilbare skilferkorsdeeg. Die reekswenners Mynhardt en Tiaan deel hulle langtafel-geregte, asook nuwe weergawes van erfenisgeregte soos sagopoeding met suikerglasklokke.
Hier is vandag se kos, gegeur met gister. Om te kokkedoor is om kosmaak te geniet, vriende en familie na die lang tafel te nooi en ure lank te gesels oor gister se dinge en môre se drome.
Оглавление
Errieda du Toit. Kokkedoor
Voorwoord
Gesoek en gevind
Hetta van Deventer-Terblanche
Outydse soetkoekies
Nic van Wyk
Ouma Liena se
Tiaan Langenegger
Mosbolletjiepizza
Mynhardt Joubert
Gestolde koue afval
Ida Klopper
Papballetjies
Theresa de Vries
Skuinskoek
Ontmoet die kokkedore
Karoo, my lam. Ons maak pastei
Benepastei
Lamspastei
Padlangse lam-
Kerrie, my lam
Kinkel-lamspasteirol
lamspastei
Geseënd die Sondagmaal. Ons maak deelkos
Keisersbrood
Groenboontjies
Koperpennie-
Druiwebrood
Hoenderrol
Pampoenpoffers
Blomkool-en-broccoli-
Bros aartappels
Vrugteslaai
Hoenderroulade
Pampoentert
Aartappel-
Sondagslaai
Tameletjie, toffie en tombola. Ons hou basaar
Soetkoekiestafies
Sjokoladekoek
Pampoenpit-tameletjie
sjokoladekoek
Rolkoek met moskonfyt
tameletjiestokkielekkers
Heuningkoek
Brandrissie-fudge
Sjokoladekoek
Karamelspringmielies
Vrugte-suursuiker
hawermoutkoekies
Toffieappels
Oor die pale en oor die kole. Ons gooi ’n braai
Lamsosaties
Onthousosaties
Soetmieliepoffertjies
boerewors
Boerewors
wortelslaai
Platbrood
Groen-en-goueslaai
Bikers en die poedingbende. Ou tradisies kry nuwe vlerke
Malvapoeding
Broodpoeding
karringmelkpoeding
karringmelkpoeding
sagopoeding
sagopoeding
Bottel en bêre. Mark toe
Pampoenpiekel
Karoo-vyevinaigrette
Appel-en-kwepermarinade
Appelkoosblatjang
Kwepers met steranys
blatjang
Druiwe
uiemarmelade
Korrelkonfyt
slaaisous
Bordjie soet en bordjie sout. Die teepartytjie
Hertzogkoekies
Hertzoggies
Melktert
melktert
souttert
Koeksisters
melktert
Meelsakke en mosbolletjies. Brood en bygoed
Plaasbrood
Matrasbrood
Plaasbrood
Kaiings
Pantoffelbrood
Vleisbroodjie
groenteslaai
Mosbolletjies
Waar daar wild is, is daar ’n weg. Vleis uit die veld
Haas-op-lepel
Springbokrugstring
Kaassouflé
Opstaan sê die haan. Ons maak ontbyt
suursous
Pof-omelet
Ontbyttertjies
Padkos en ’n bergpas. Ons pak ’n mandjie
Komberseiers
Hoender-
Vetkoek
koekies
Kondensmelk
Van toeka tot die toekoms. Onthou-inspirasie
Kerrieafval
Kweperbredie vir Bokkie
Rys-dauphine
Wortelpuree
Gebraaide witwortel
Murgsous
Kerrie-lamsribrol
Langarm en langtafelkos. Ons maak feeskos
Karoolamsboud
Gevulde hoender
Jong beet
Rooi hakskene
Vye-en-neutkoek
Aartappel-eierhappie
“As die pampoen die fên tref”
Koringslaai
Erkennings