Voetspore 2

Voetspore 2
Автор книги: id книги: 1629382     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,36$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Кулинария Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798163330 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Wie kan gaan krokodille kyk of 'n voertuig uit die modder sleep op 'n leë maag?
Johan Badenhorst en sy span het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank betref.
Johan en sy vrou, Alma, put uit ondervinding wanneer hulle dié eenvoudige maar watertandlekker resepte met jou deel. Alles word gemaak van een goed uitgewerkte inkopielys; jy koop net die vars produkte langs die pad aan soos jy kan.
Hoogtepunte om die honger avonturier te versterk sluit in Keniaanse vermicelli-brood, pangebraaide oesters, hoender-flambé met whiskey, Cajun-kabeljou en natuurlik iets vir die soettand. Al die resepte dui die bereidings- en gaarmaaktyd aan sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig se paneelkissie – en is net so belangrik soos jou domkrag, noodwiel en sleeptou.

Оглавление

Johan Badenhorst. Voetspore 2

Voorwoord

Erkennings

Beplanning

Sonder ’n reseptelys?

Voordat die son hoog sit

Voetspore-omelet

Uitsmijter

Mexikaanse omelet

Jorsies

Franse roosterbrood

Hoenderlewers op roosterbrood

Geposjeerde eiers

Aartappelkoekies

Eiers in pão

Keniaanse vermicelli-brood

Terwyl die son ondergaan

Soutigheidjies

Spekrolletjies

Hoendervlerkies

Hoenderborsies in bierbeslag

Pangebraaide oesters

Marokkaanse slakke

Knoffelslakke

Garnaalkerrie

Diepgebraaide sardiens in meel

Kerrie-eiers

Gemarineerde koedoefilet

As dit al donker is. Hoender

Senegalese hoender (poulet yassa)

Hoenderbraai

Ontbeende hoenderbredie

Hoender-flambé met whiskey

Peri-peri-hoender

Hoenderpotjie

Marokkaanse hoender

Hoender met olywe

Rooivleis

Kefta

Kefta in tamatiesous op penne

Bobotie

Herderspastei

Gebakte Egiptiese vleisbroodjie

Hamburgers

Kruisskyfsosaties

Beesstertpotjie

Suurroom-boerewors

Gevulde beesfilet

Swartpeperbiefstuk

Sitrus-bokbredie uit Tanzanië

Skenkelpotjie

Skaaptjops in jogurtmarinade

Senegalese lamsbredie in grondboontjiesous

Gemarineerde ribbetjies

Skaapkerrie

Timboektoese skaapbredie

Vis

Vis en dakka (dukha)

Gebraaide vis met ’n brandsous

Tiervis met groen groente

Kameroense garnale

Cajun-kabeljou

Kerrievistert

Tuna

Soedannese visslaai

Mossels

Snoek

Matata-visbredie uit Mosambiek

Jambalaya

Pizza, pasta en rys

4x4-pizza

Bolognese

Puttanesca

Kosjari

Napoletana

Macaroni-en-kaas

Niçoise

Nasi goreng

Iets ekstra by die hoofgereg

Rys

Gegeurde rys

Spaanse rys

Geelrys met rosyntjies

Gegeurde bruinrys

Koeskoes

Aartappelkoekies

Patatkoekies

Groenmielies met ’n rissiesous

Mieliekoekies

Ratatouille

Uieringe

Sampioene met. suurroom

Mosterd-groenboontjies

Groente in tinfoelie

Krummelpap

Stywepap

Braaibroodjie met roldeeg

Souse

Shebo

Slaaisous

Mosterdsous

Pepersous

Sampioensous

Braaisous

Tartaarsous

Vegetariërs se hoofgereg, ons bykos

Aspersieslaai

Tamatie-en-avokadoslaai

Aartappelslaai met appel en spek

Salami-pastaslaai

Pynappel-en-kaasslaai

Soedannese slaai met parmesaan

Broccolislaai

Broodbak – ’n kuns op sy eie

Basiese witbrood

Kitsbrood

Basiese bruinbrood

Aartappelbrood

Vinnige gesondheidsbrood

Bierbrood

Knoffelbrood

Mieliebrood

Roosterkoek

Stokbrood

Bederf voor slaaptyd

Broodpoeding met warm kaneelsous

Plaatkoekies

Sjokolademousse

Skotse brosbrood

Kaaskoek

Melktert

Peertert

Pikante vrugteslaai

Perskes in witwyn

Perske-flambé

Отрывок из книги

Voetspore 2

'n kookboek vir 4x4-entoesiaste

.....

’n Toeklaprooster is vir die meeste geleenthede geskik, maar ’n staanrooster wat mens agter op jou voertuig se noodwiel vasmaak, kom baie goed te pas.

’n Skottel om skottelgoed in te was moet nie te diep en te groot wees nie, want dan moet mens te veel water warm maak. ’n Afdroograk is ook nuttig.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Voetspore 2
Подняться наверх