Читать книгу 'n Lipstiek-lewe - Kristel Loots - Страница 3

Оглавление

Ja, ja, erken Roxy vies voordat sy by die derde vraag kom. Oukei, sy gee op. Sy ís verslaaf. Aan Facebook, aan kos, aan seks, aan mans. Slaat dood, sleep weg! Daar’s nie salf aan haar te smeer nie. Sy het nie die gerekenariseerde uitslag nodig om vir haar te vertel presies hoé mental sy is nie, dankie. Sy weet!

'n Lipstiek-lewe

Подняться наверх