Читать книгу In die land van pamperlang - Linda Rode - Страница 17
Оглавлениеen hardloop na die stroompie om water te vra.
“ Stroompie, gee tog ’n bietjie water.
Diedeldonsie hik en verstik.”
Die stroompie sê:
“ Gee my ’n akkerdoppie,
dan gee ek jou ’n bietjie water.”
Die hen hardloop na die akkerboom en sê:
“ Akkerboom, gee my ’n akkerdoppie,
dan gee die stroompie vir my water.
Diedeldonsie hik en verstik.”
Die akkerboom sê:
“ Skud my liggies heen en weer,
dan gee ek jou ’n akkerdoppie.”
Diedeldonsie
7