Читать книгу grond/Santekraam - Ronelda S Kamfer - Страница 7
На сайте Литреса книга снята с продажи.
gaan ii
Оглавлениеvergaan
vêr gaan
tydelik is alles
ver-heen en ver-weer
gaan daarmee heen
verlelik is goed
met
die tyd wat vêr van goed
was
sovêr
so vêr