Читать книгу Op die toneel - Dana Snyman - Страница 3
Оглавление“Jy weet self dat as ’n mens, as jy met stories besig is, dik-wels voel áls deel daarvan. Ons het een aand – hoewel ons oor ernstiger sake gepraat het – saamgestem: stories is nodig, ja, maar nodiger nog (om ons te bevry van die vloek van die bietjie ‘letterkunde’ wat ons almal ken) is ‘dokumente’.”
Abraham de Vries