Читать книгу Die derde oog - Etienne Leroux - Страница 3

Оглавление

Alle karakters is denkbeeldig. Die storie is saamgeflans uit twee werke van Euripides en Sophokles. Die shopping centre, helaas, is eietyds.

Almal drink die heildronk gretig. Hulle drink die dood van tradisie en oerbelewenis. Daar is groot pret en groot vryheid en uitbundigheid sonder perke.

Die derde oog

Подняться наверх