Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 44

Ter opsomming

Оглавление

Die tipiese eienskappe van ADHD-lyers waarna ons (benewens die simptome wat in die DSM-5 gelys word) in hierdie afdeling gekyk het, is:

•impulsiwiteit (wel ’n simptoom volgens die DSM-5-kriteria)

•ongeorganiseerdheid

•gebondenheid aan die konkrete

•rigiditeit

•swak taalvaardighede

•oorhaastigheid weens swak ouditiewe prosessering

•nalatigheid

•onderprestasie

•fisieke kenmerke (byvoorbeeld slordige handskrif)

•swak beplanningsvermoë

•onverantwoordelikheid

•swak deursettingsvermoë

•ongeduld

•woedeuitbarstings

•aggressiewe gedrag

•selfgesentreerdheid (selfsugtigheid)

•probleme met grense

•praterigheid

•blamerende gedrag.

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Подняться наверх