Читать книгу Die een oplossing vir die lewe - Henry Cloud - Страница 3
ОглавлениеOpdrag
Aan my ouers,
Henry en Louise Cloud, wat albei oorlede is terwyl ek hierdie boek geskryf het.
Dankie vir jul albei se geïntegreerde lewe. Julle het ons gewys dat dit moontlik is om werk, gesin, geloof, diens en pret te verenig. Daar is baie wat julle nagelaat het waarvoor jul gesin, vriende en gemeenskap dankbaar kan wees. Ons sal julle mis. Mag ons almal daarna streef om aan elke aspek van die lewe reg te laat geskied soos julle dit vir meer as negentig jaar gedoen het.