Читать книгу Die een oplossing vir die lewe - Henry Cloud - Страница 8
ОглавлениеDeel 2
DEEL 2:
Herbou grense
Ons het gesien waarom grense belangrik is, hoe dit ontwikkel word en vlugtig gekyk na hoe dit die sakelewe en lewensintegrasie beïnvloed. Gelukkig kan jy al die funksies van jou grense verbeter as jy weet hoe. In hierdie afdeling begin ons met die proses om beheer oor jouself, jou werk en jou lewe te herwin.