Читать книгу Die kinders van Spookwerwe - Lize Albertyn-du Toit - Страница 4

Оглавление

O Here, nee!

“Nee!”

Met blinde angs trap sy die adder in die grond, gryp hom aan sy stert en sweep hom vrek teen die boomstam. Gryp haar skreeuende tweeling en hardloop huis toe.

Die kinders van Spookwerwe

Подняться наверх