Читать книгу Lojale verset - N.P. Van Wyk Louw - Страница 3
ОглавлениеOpstand is net so noodsaaklik in ’n volk as
getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ’n
rebellie misluk nie; wat gevaarlik is, is dat
’n hele geslag sonder protes sal verbygaan.
Opstand is net so noodsaaklik in ’n volk as