Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 136
Verryking: Skryf ’n verslag.
ОглавлениеMaak gebruik van jou aantekeninge wat jy gedurende die paneelbespreking in Aktiwiteit 4 gemaak het en skryf ’n verslag oor die bespreking. Onthou die volgende:
Die doel van jou verslag is om inligting oor die bespreking te verskaf.
Jou teikengroep is jou onderwyser.
Jy kan van subopskrifte gebruik maak.
Jou verslag moet 120-140 woorde lank wees.
Maak gebruik van die stappe van prosesskryf: beplan eers, skryf jou konsep, redigeer dit self en gee dit dan aan jou maat om te redigeer, herskryf dit en bied dit vir jou onderwyser aan.