Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 140

Prelees saam met ’n maat.

Оглавление

 Wat beteken dit om vreedsaam te wees?

 Hoe verskil ’n volksverhaal van ’n kortverhaal?

 Was julle al in ’n regte bos soos die Knysnabos? Vertel daarvan.

 Wat is die verskil tussen ’n inheemse bos en ’n dennebos?

 Dink julle daar woon diere in inheemse bosse? Brei uit daaroor.

 Dink julle daar woon bonatuurlike wesens in die inheemse bosse? Hoekom?/Hoekom nie?

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх