Читать книгу Omega, oor en uit - Francois Verster - Страница 6
ОглавлениеSkrywersnota
Hierdie boek verteenwoordig die perspektief van een ouddienspligtige en nie van alle dienspligtiges of staandemaglede wat gedurende die Grensoorlog (1966-1989) in die Suid-Afrikaanse Weermag gedien het nie. Om hierdie rede is die name van sekere mense verander, want dit is nie my bedoeling om enige individu te na te kom nie.