Читать книгу Atropos - Hendrik J. Botha - Страница 3
ОглавлениеDie uitleg van gedigte in hierdie digitale uitgawe van Atropos mag verskil van dié van die gedrukte uitgawe, afhangende van die instellings op u leestoestel. Die uitleg vertoon optimaal indien die standaardinstelling op u leestoestel gebruik word. Lesers kan egter eksperimenteer met die instellings vir verskillende perspektiewe op die gedigte.