Читать книгу In die skadu van soveel bome - Hennie Nortjé - Страница 13
На сайте Литреса книга снята с продажи.
ОглавлениеJakkalsbessie
Jakkalsbessie
(Diospyros mespiliformis)
Laat val in die skadu
ietsie nie te versmaai,
vos vreet, mis, bemes
en die boom groei tamaai.