Читать книгу Die AA tot OE van seks - Riette Rust - Страница 6

1

Оглавление

MAAK VRIENDE MET JOU VAGINA

__________________

Gooi jou seksuele inhibisies oorboord

Ek verkwalik my ma vir my swak

sekslewe. Al wat sy my vertel het,

was dat die man bo lê en die vrou onder.

Ek en my man het drie jaar lank op

stapelbeddens geslaap!

– Joan Rivers, Amerikaanse komediant

Die AA tot OE van seks

Подняться наверх