Читать книгу Tot die dood ons skei - Schalk Schoombie - Страница 4

Оглавление

Wie sal ’n deugsame vrou vind? Want haar waarde is ver

bo korale. Die hart van haar man vertrou op haar,

en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie.

Spreuke 31:10–11 (1933-vertaling)

’n Man wat ’n weldaad bewys,

doen goed aan sy eie siel,

maar ’n wreedaard pynig sy eie vlees.

Spreuke 11:17 (1933-vertaling)

Ek sal jou liefhê en beskerm, ek sal jou help,

jou ondersteun en eerbied vir jou hê.

Ek sal by jou bly in voorspoed of teëspoed, gesondheid of siekte.

Ek belowe om aan jou getrou te bly tot die dood ons skei.

Huweliksformulier

Tot die dood ons skei

Подняться наверх