Читать книгу Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT - Alta Engelbrecht - Страница 13

Samevatting

Оглавление

As jy hierdie hoofstuk deurgewerk het, is jy gereed om met die werklike ontleding van die roman en film te begin. In hierdie hoofstuk het ons net aan die intrige aandag gegee. Jy ken nou die fases van die intrige en hoe die gebeure in hierdie roman daarby inpas. In die volgende hoofstuk gaan jy die ander elemente van prosa soos die karakters, dialoog, konflik, ruimte, temas, simboliek en die vertellersrol bestudeer. Al die nodige teorie hieroor sal bespreek word. By elke element sal daar ook vrae wees wat jou sal help om op ’n dieper vlak jou insig te toon.

Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart Gr 10-11 HT en EAT

Подняться наверх