Читать книгу Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz - Christoffel Coetzee - Страница 4

Оглавление

“Natuurlik is dit waar, en is daar ex analogia baie ooreenkomste tussen dit wat getuig word en dit waaróór getuig word, maar dan, die lewe, en die dood natuurlik ook, is tog ’n fabel wat altyd weer herhaal …”

Regter Lucius voor die Kaapse Balieraad

“Ek dink: Wat sal dié ongelukkige man so jaag? Is sy skuld en pyn dan soveel erger as ons s’n? En ken ons generaal Mentz nou?”

– GENL. COEN BRITS, 1916 (1917?)

Klassiek reeks: Op soek na generaal Mannetjies Mentz

Подняться наверх