Читать книгу Stil punt van die aarde - Johann de Lange - Страница 20
На сайте Литреса книга снята с продажи.
Bekentenis van die vrugtedief
ОглавлениеMeester van die beleë Woord,
ek steel soms honger uit u boord:
elke vrug droom stil in sy stroop,
gedeë soos ’n sterfbedwoord.