Читать книгу Stil punt van die aarde - Johann de Lange - Страница 24
’n Blaar van Coleridge se boom
ОглавлениеNet die een rooi blaar, die laaste van sy stam,
’n enkele rooi kryger, puntig soos ’n hanekam;
hy hang so lig, hy klim so hoog; – my klein rooi vlag
wapper aan die uiterste twyg in verset teen die gram-
skap van die winterlug: laag, omsingelend & byna nag.