Читать книгу Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie - Nico Nel - Страница 3

Оглавление

Opgedra aan Phoebe en Marianne, ons twee wonderlike vrouens met wie ons 25 en 30 jaar lank getroud is, vir hulle deurlopende, konstante, liefdevolle, konsensieuse en toegewyde ondersteuning deur al die jare van . . .

. . . Woolworths wat ons gemotiveer en genoop het om hierdie boek te skryf.

Nico en Uys

Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie

Подняться наверх