Читать книгу Hammie - Ronelda S Kamfer - Страница 16
На сайте Литреса книга снята с продажи.
Bang
Оглавлениеdrie dae lank is my ma dood
die aarde het drie keer
om sy eie as gedraai
totdat my ma
ophou bestaan het
drie dae lank is my ma dood
die aarde het drie keer
om sy eie as gedraai
totdat my ma
ophou bestaan het