Читать книгу Vaselinetjie - Anoeschka von Meck - Страница 3
ОглавлениеOpgedra aan elke kinderhuiskind en -personeellid wat te midde van moeilike omstandighede weier om op te hou glo. Ook aan die dogtertjie wat vir dood aan die rand van die woestyn agtergelaat is, maar wat ten spyte van alles oorleef het.