Читать книгу Eerste gedigte - Antjie Krog - Страница 24

На сайте Литреса книга снята с продажи.

KIEWIETJIE

Оглавление

My flenterhartjie is gestelt

op rooi dun kiewietbeentjies in die veld

wat aaklig roep en soek na liefde

as ek in die prik-prik

van die dubbeltjies verstrik.

Eerste gedigte

Подняться наверх