Читать книгу Vleiswond - Johann de Lange - Страница 13
II
Оглавлениеdie dag se tong is wit
met woorde aangepak
’n brokkelige kors
hy skryf sy oë op die dag buite
bloedig oop
soos ’n blom
ek lees weer Pope –
dié slag sonder dope!
herleef die on-
goddelike genot
van sy rankroosjare
seks in smal stegies
bloot ’n kwessie van geloof