Читать книгу Vleiswond - Johann de Lange - Страница 15
IV
Оглавлениеdonker vogtige botsel
stulpende sarkoom –
gevange in ’n droom
stamel die lyf
sy klein gebreke
al sy sinne fel
ontbloot huidloos
oorgevoelig
wil hy skrynend sterf
soos ’n roos
in aromatiese pyn