Читать книгу Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek - Lilian Paramor - Страница 22

WEEFSELSOUTTERAPIE VOOR BEVRUGTING

Оглавление

Die onderstaande weefselsoute is ’n uitstekende kombinasie om te gebruik voordat jy swanger raak, asook gedurende swangerskap om die assimilasie van voedingstowwe uit voedsel en selfunksie optimaal te verhoog.

WEEFSELSOUTEUITWERKING
Calc fluorElastisiteit van weefsels, tandontwikkeling
Calc phosGroei, ontwikkeling; optimale liggaamsfunksie; gesonde tande, bloed en bene; versterkte immuniteit
Ferrum phosYsterassimilasie; anti-inflammatoriese eienskappe; sterk weefsels
Kali phosGesonde ontwikkeling van brein- en senuweestelselweefsel
Mag phosVoorkom krampe, optimaliseer magnesiumvlakke, help voorkom koliek by babas ná geboorte.
Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek

Подняться наверх