Читать книгу Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek - Lilian Paramor - Страница 23

Emosionele intelligensie vir voornemende ouers

Оглавление

Waarom kry mense nog deesdae kinders? Hoofsaaklik om dieselfde redes as in die verlede, selfs in ons moderne tyd. Daar breek eenvoudig ’n tyd aan wanneer ’n mens na ’n kind smag; dit is ’n basiese emosionele en liggaamlike drang. Kortom, jy wil ’n baba hê ter wille van dit wat hy of sy jou kan bied.

Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek

Подняться наверх