Читать книгу Ontdek God in die stories van mense - Benescke Janse van Rensburg - Страница 47

week 11 . dag 4

Оглавление

Teksverse en vrae

Teksverse vir die week

•Jakobus 5:16b: “Die gebed van ’n gelowige het ’n kragtige uitwerking.”

•Handelinge 16:31: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.”

Vrae om oor na te dink

1.FAMILIE is vir God belangrik. Wat beteken dit vir jou en wat is jou rol in sy familiestruktuur?

2.Lees weer Jakobus 5:16b. Wat wys Werner en Maria se storie vir jou oor God se getrouheid?

3.Lees weer Handelinge 16:31. Hoe gereeld bid jy vir jou ongeredde familielede?

Ontdek God in die stories van mense

Подняться наверх