Читать книгу Ontdek God in die stories van mense - Benescke Janse van Rensburg - Страница 43

week 10 . dag 4

Оглавление

Teksverse en vrae

Teksverse vir die week

•Jesaja 43:2: “As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie …”

•Hebreërs 13:5: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.”

Vrae om oor na te dink

1.God is EMMANUEL – God met ons. Wat beteken dit vir jou?

2.Lees weer Jesaja 43:2. Wat gaan jou reaksie wees wanneer jy jou weer in ’n noodsituasie bevind?

3.Lees weer Hebreërs 13:5. Wat doen jy wanneer jy alleen voel?

Ontdek God in die stories van mense

Подняться наверх