Читать книгу Ontdek God in die stories van mense - Benescke Janse van Rensburg - Страница 31

week 7 . dag4

Оглавление

Teksverse en vrae

Teksverse vir die week

•Efesiërs 3:20-21 (1953-hersiening): “… aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink … aan Hom kom toe die heerlikheid … tot in ewigheid! Amen.”

•Psalm 147:4: “Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen ’n naam.”

•Jeremia 32:27: “Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?”

Vrae om oor na te dink

1.God is betrokke by die DETAIL van jou lewe. Wat beteken dit vir jou?

2.Lees weer Efesiërs 3:20-21. Vertrou jy God vir die onmoontlike?

3.Lees weer Jeremia 32:27. Wat beteken dit vir jou?

Ontdek God in die stories van mense

Подняться наверх