Читать книгу Die windvanger - Breyten Breytenbach - Страница 23
На сайте Литреса книга снята с продажи.
15
Оглавлениеkyk, rondom die wond in die grond
waar die boom afgekap is
nou die ene duistere distansie
krabbel ’n raserny miere
in ’n raaisel van radeloosheid
nog dae daarna