Читать книгу die na-dood - Breyten Breytenbach - Страница 23
На сайте Литреса книга снята с продажи.
die hartkraak
Оглавлениеso van skryk na skrif
kry ek nie my woordryk
uitgestryk nie:
die skryfstok struikel
en die uitreikklok het van drif
’n kraak in die uitgewoedendheid