Читать книгу Die biblioteek aan die einde van die wêreld - Etienne van Heerden - Страница 4

NOTA

Оглавление

Hierdie historiese riller is “’n eerste weergawe van die geskiedenis”.

Daar is ruim gesmous met werklike gebeure.

Die orde van insidente volg nie die werklike chronologie nie.

Uiteraard is karakters in hierdie spektakelroman denkbeeldig

en die storielyn verdag.

Fopnuus, al die pad.

Bisarliteratuur.

Pulpgeskiedenis!

’n Trigger warning is gepas.

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Подняться наверх