Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 14
Wat is ADHD?
ОглавлениеADHD kan as ’n neurochemiese wanbalans in sekere dele van die brein gedefinieer word. ’n Sterk genetiese komponent is teenwoordig. Dit beteken dat ADHD oorerflik kan wees.