Читать книгу Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes - Helena Bester - Страница 17

ADHD oorheersend aandagtekort

Оглавление

Hierdie groep lyers word ook die “onaandagtige groep” genoem. By hierdie groep is daar by kinders jonger as sewentien jaar minstens ses simptome onder nommer 1 van die DSM-5-beoordelingskriteria teenwoordig en minstens vyf simptome by adolessente en volwassenes. Minder as ses (vyf by adolessente en volwassenes) van die simptome onder nommer 2 is teenwoordig.

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Подняться наверх