Читать книгу Die grammatika van liefhê - J.C. Steyn - Страница 9

Elisie

Оглавление

Waarnatoe loop dié pad –

spieëlglad Verneukpan toe?

Daa’ntoe wil ek,

soheentoe soontoe,

soen toe met hom langs.

Waarnatoe gaan jy, weg?

Wa’na’toe waantoe –

na watter waan toe, weer ’n illusie?

Die grammatika van liefhê

Подняться наверх