Читать книгу Kalmte in die malle gejaag - Johannes Bertus de Villiers - Страница 10
3
ОглавлениеSIT OP JOU BAS
Jy hoef nie die vertrek te verlaat nie. Sit net daar en luister. Of moenie eens luister nie, sit net daar en wag. Of moenie eens wag nie. Wees net stil en alleen. Uiteindelik gaan die wêreld hom vrylik aan jou bied. Dit het geen keuse nie. Dit gaan in ekstase aan jou voete kom baljaar.
– Franz Kafka