Читать книгу Kalmte in die malle gejaag - Johannes Bertus de Villiers - Страница 6
1
ОглавлениеJOU KOP RAAS
“Voorheen was ek baie egoïsties en eiesinnig, maar soos ek geleer het om aandag te gee aan wat rondom my aangaan, het ek besef dat daardie lewenshouding, al maak dit jou hoe suksesvol, jou nie gelukkig maak nie. Die ding wat jou eintlik gelukkig maak, is om jou oë oop te maak vir die wêreld rondom jou en om vir ander mense iets te beteken.”