Читать книгу Kalmte in die malle gejaag - Johannes Bertus de Villiers - Страница 8
2
ОглавлениеWORD WAKKER
“Ek maak net my gedagtes skoon van die stories wat ons onsself vertel. Daar is geen opspraakwekkende, heldersiende oomblikke nie. Soms doen ek dit terwyl ek in die bed lê. Of selfs in die bad.”