Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 12
Prelees die volgende verhaal saam met ’n maat
ОглавлениеLees die titel van die verhaal – wat beteken dit? Gee voorbeelde van ’n boodskap.
Lees die subtitel – wat kan julle alles daaruit aflei?
Kyk na die illustrasie by die verhaal – noem twee moontlike karakters in die verhaal.
Waaroor dink julle gaan hierdie storie?
Lees die verhaal saam met jou onderwyser deur.