Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 23

Pitkos Wanneer jy ’n verhalende paragraaf skryf, moet jy op die volgende let:

Оглавление

 Die inleidende sin vorm die kernsin van jou paragraaf.

 Hierna volg die ondersteunende besonderhede.

 Maak gebruik van verbindingswoorde om samehang aan jou paragraaf te gee.

 Die slotsin moet jou inhoud gepas afsluit.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх