Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 26

Hersien, redigeer, proeflees en aanbieding

Оглавление

 Hersien dit self of gee dit vir jou maat om deur te gaan. Lees jou maat se skryfstuk.

 Lees versigtig. Let veral op sinskonstruksie en paragraafbou. Verander waar nodig.

 Let ook op na woordkeuse, spelling, leestekengebruik en algemene taalgebruik.

 Gee dit terug vir jou maat en maak jou eie foute reg.

 Skryf dit netjies oor en bied die teks aan.


Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх