Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 31

На сайте Литреса книга снята с продажи.

Klankgrepe en lettergrepe

Оглавление

Woorde se spelling (die manier hoe ons woorde skryf) verskil van hoe ons die woorde uitspreek (die manier hoe ons praat). Dit staan bekend as klank- en lettergrepe.

Klankgrepe is wanneer ons woorde in grepe verdeel soos ons dit uitspreek. Dit is hoe ons ’n woord in grepe verdeel volgens asemstote, byvoorbeeld on-mi-de-lik.

Lettergrepe is hoe ons woorde volgens spelling verdeel, met ander woorde hoe ons die woord geskryf sien, byvoorbeeld on-mid-del-lik.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх