Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 38

На сайте Литреса книга снята с продажи.

Verryking: Skryf ’n dialoog en rolspeel dit.

Оглавление

Die gedig vertel van die gesprek tussen die erdwurms. Werk saam met jou maat en skryf julle weergawe van die gesprek wat tussen die erdwurms plaasvind in dialoogvorm oor. Rolspeel dit daarna aan die klas.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх