Читать книгу Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal - Rina Lamprecht - Страница 22

Skryf ’n verhalende paragraaf.

Оглавление

Jy is nou ’n week in graad 7. Hoe het jy die laaste jaar van jou laerskoolloopbaan sover beleef? Wat was die lekkerste of die slegste ding wat hierdie week met jou en/of jou klasmaats gebeur het?

Skryf ’n verhalende paragraaf van 100-120 woorde waarin jy hierdie gebeure vertel. Maak gebruik van die paragraafkonvensies en die stappe van prosesskryf wat in Pitkos verduidelik word.

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Подняться наверх